Aktiewe oproepe in die laaste 5 minute
Tyd Roepletters Groep
Welkom by Hose line

Hose line is 'n aanlyn "stroom" platform vir die Amateurradio Digitale Mobile Radio (DMR) Brandmeister netwerk. Die projek is nog onder swaar ontwikkeling, so as jy foute teëkom, probeer weer op 'n latere stadium.

Alle Brandmeister gespreksgroepe versend on-demand en aktiewe deelnemers sal outomaties vertoon op die die paneelbord, te danke aan die gedesentraliseerde aard van die Brandmeister netwerk.

Ten einde om Hose line te kan gebruik, moet jy beskik oor die volgend:

  • 'n ondersteunde browser (Chrome, Safari, Firefox)
  • of, 'n ondersteun tablet of selfoon
  • vinnige internet konneksie (ten minste 100 kbit/s)
  • Borge
    maze.io maze.io labs
    DMRX DMRX Experimentation and Discovery
      NorCal-BrandMeister, Northern California’s DMR Network
    R2AEE Alexey R2AEE
    DigitalHam.it Giacomo IW7DZR, DigitalHam.it